Kundige private onderrig vir Graad 1-12

Ontdek die beste hulpmiddel om jou kind se prestasie in wiskunde, Afrikaans, Engels en meer ‘n hupstoot te gee.

  • Bullet Ontwikkel probleem-oplossing vaardighede
  • Bullet Wakker kritiese denke aan
  • Bullet Bou akademiese selfvertroue en verbeter punte met gemak
Topskole wat uitstekende resultate danksy ons hulp gekry het
Curro School Thomas More College Gelofte Skool
Privaat Tutor Vir Graad 1 to 12 | Elsie Venter

Betroubare dienste

Spesiaal ontwikkel om jou kind se akademiese prestasies ‘n hupstoot te gee!

01
Private onderrig

Private onderrig

Akademiese hulp vir Graad 1 tot 12 wiskunde, Afrikaans, Engels, en meer.

02
Aanlyn werkswinkels

Aanlyn werkswinkels

Drie uitsonderlike jaarlikse sessies om kinders te help om hul doelwitte te bereik en gereed te wees vir eksamen.

03
Afstand-onderrig

Afstand-onderrig

Alle sessies en hulpbronne is aanlyn beskikbaar – perfek om in die gemak van jou huis te leer en lees!

04
Akademiese leesstof

Akademiese leesstof

Blaai aanlyn deur mini-boeke in verskeie vakrigtings en grade wat jou akademiese vordering ‘n perfekte hupstoot gee.

Academic Cap

Onderrig gelei deur geloof

Ek glo onwrikbaar dat elke kind uniek en deur God geskape is. Hierdie oortuiging vorm die basis waarop my hulp-onderrig geskoei is.

Holistiese ontwikkeling

My onderrig sluit meer as net akademiese onderrig in. Ek verskaf ook hulp vir studie-metodes, hoe om eksamenstres te hanteer asook enige uitdagings wat ‘n student ervaar.

Uitnemendheid

Elke kind verdien die beste onderrig wat hom of haar kan help om te presteer – en my platform skep die geleentheid om hulle te help om hul volle potensiaal te bereik.

Persoonlike aandag

Elke student het unieke sterkpunte en vaardighede wat met elke tutor-sessie gekoester en ontwikkel word as deel van akademiese vordering.

Getuigskrifte
Getuigskrifte

Onderrig vakke

Basiese wiskunde R200 per uur

Basiese wiskunde

Graad 1 tot 12

Wiskunde-geletterdheid R200 per uur

Wiskunde-geletterdheid

Graad 1 tot 12

GCSE wiskunde R200 per uur

GCSE wiskunde

Graad 1 tot 12

A-vlak Wiskunde R200 per uur

A-vlak Wiskunde

A-vlakke

Afrikaans R200 per uur

Afrikaans

Graad 1 tot 12

Engels R200 per uur

Engels

Graad 1 tot 12

Biologie R200 per uur

Biologie

Graad 1 tot 12

Fisiese wetenskappe R200 per uur

Fisiese wetenskappe

Graad 1 tot 12

Aardrykskunde R200 per uur

Aardrykskunde

Graad 1 tot 12

Geskiedenis R200 per uur

Geskiedenis

Graad 1 tot 12

Rekeningkunde R200 per uur

Rekeningkunde

Graad 1 tot 12

Besigheidstudies R200 per uur

Besigheidstudies

Graad 1 tot 12

Studie-metodes en eksamen voorbereiding R200 per uur

Studie-metodes en eksamen voorbereiding

Graad 1 tot 12

Private Tutor For Grade 1 to 12 | Elsie Venter © 2024 Outeursreg Elsie Venter