Ontmoet Elsie

Tuisblad | Ontmoet Elsie

Elsie Venter is ‘n gesoute tutor wat met haar gespesialiseerde onderrig verseker dat elke student sy of haar potensiaal bereik.

Elsie Venter
Ons kinders, ons passie... Hul toewyding, hul sukses.
‘n Tutor in murg en been
My naam is Elsie, en onderwys is my passie. Ek is ‘n toegewyde tutor wat fokus op Afrikaans, Engels, Wiskunde en meer.

My nommerpas lesse is so ontwerp dat dit student inspireer en help om ‘n liefde vir leer te kweek.
Onderwys is my passie
My agtergrond
‘n Missie om elke kind se sukses te verseker
Onderwys is my passie
‘n Tutor in murg en been
‘n Toegewyde onderwyser wat altyd jou kind eerste stel
My passie vir onderwys het op ‘n jong ouderdom duidelik geword – ek het geweet my loopbaan sou insluit om ander te lei in hul akademiese groei en ontwikkeling. Danksy hierdie passie het ek reeds verskeie student gehelp om hul akademiese doelwitte te bereik. Ek is vandag steeds ‘n trotse tutor wat studente ondersteun. My eie akademiese reis het my geleer hoe belangrik dit is vir leerplanne om in te skakel by student se unieke behoeftes. My vaardighede, versterk deur my geloofsoortuigings, gee vir my daagliks die inspirasie om ‘n ware leermeester vir student te wees en hulle te help om selfvertroue te ontwikkel soos hulle akademies vorder.
Nommerpas vakrigtings
Onderwys vir elke studentbehoefte
Maths And Sciences
Wiskunde en wetenskap
Wiskunde: basiese, geletterdheid, en GCSE
Biologie
Fisiese wetenskappe
Life Skills and Study Techniques
Lewensvaardighede en studietegnieke
Studie-metodes en eksamen voorbereiding
Languages
Tale
Afrikaans
Engels
Humanities and Commerce
Geesteswetenskappe en handel
Aardrykskunde, geskiedenis, besigheidstudies en rekeningkunde
My benadering
Skep die padkaart van sukses vir elke student
Skep die padkaart van sukses vir elke student
Tailored Lessons
Unieke lesse
Elke student is uniek, daarom pas ek my lesse aan om in te skakel by hul manier van leer en presteer.
Tailored Lessons
Positiewe atmosfeer
Ek glo daaraan om selfvertroue deel te maak van elke leerervaring, en skep met elke les ‘n ruimte waar student welkom voel en genoeg ondersteuning het dat hulle die vrymoedigheid het om vrae te vra en te leer.
Tailored Lessons
Holistiese onderrig
My studieplanne sluit meer as net leer in – ek fokus ook op goeie studiegewoontes en hoe om stres te hanteer.
Goeie punte, goeie leergewoontes.
– bespreek jou tutor-sessie!
Elke kind verdien om hul akademiese potensiaal te bereik. Kontak Elsie vandag vir meer inligting oor tutor-sessies en hoe sukses binne hul bereik is.
Goeie punte, goeie leergewoontes.
Private Tutor For Grade 1 to 12 | Elsie Venter © 2024 Outeursreg Elsie Venter