’n Ervare tutor tot jou beskikking
Omvattende tutordienste vir Graad 1 tot 12
Leer Afrikaans, Engels, wiskunde en meer met die hulp van ‘n onderwyskenner wat elke sessie bou om akademiese vordering aan te wakker en selfvertroue te kweek.
‘n Ideale aanlyn leer-everaring:
Ek bied verskeie vakke aan waarvan student hul keuse kan maak. Dit sluit in Afrikaans, Engels en meer. Elke sessie word ‘n persoonlike leerervaring om jou kind te help om te presteer en hul goeie studiegewoontes te behou.
Inligting wat ek benodig:
As deel van jou kind se leerervaring sal handboeke en vorige akademiese inligting moontlik benodig word om ‘n persoonlike leerplan te ontwerp.